Jesaja 6:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die serafs het mekaar telkens toegeroep:“Heilig, heilig, heilig is die Here die Almagtige!Die hele aarde is vol van sy magtige teenwoordigheid.”

Jesaja 6

Jesaja 6:1-13