Jesaja 55:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nou sal jy nasies ontbied wat jy nie geken het nie,en nasies wat jou nie geken het nie,sal na jou toe hardloopter wille van die Here jou God,die Heilige van Israel,omdat Hy jou in eer herstel het.

Jesaja 55

Jesaja 55:1-11