So sal die woord wat uit my mond kom, ook wees:dit sal nie onverrigter sake na My toe terugkeer nie,maar dit sal doen wat Ek gedoen wil hêen tot stand bring waarvoor Ek dit gestuur het.