Jesaja 51:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Soos wild wat in 'n vangnet gevang is,lê jou seuns magteloos op die hoeke van die strate,voluit getref deur die toorn van die Here,deur die straf van jou God.

Jesaja 51

Jesaja 51:19-22