Jesaja 49:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy is nou nog net puinhoop en ruïne,'n verwoeste plek,maar jy sal te klein word vir al jou inwoners,en dié wat jou afgebreek het, sal verdwyn.

Jesaja 49

Jesaja 49:12-20