Jesaja 45:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek lê 'n eed af in my eie Naam,wat Ek sê, is betroubaar,dit is 'n woord wat nie onvervul sal bly nie:voor My sal elke knie buig,in my Naam sal elke tong 'n eed aflê.

Jesaja 45

Jesaja 45:21-25