Ek het die aarde gemaak;die mensdom wat daarop is, het Ek geskep.Ek het met my hande die hemel oopgespanen Ek het aan al die hemelliggame hulle opdragte gegee.