Jesaja 40:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Kyk op na die hemel:wie het die sterre geskep?Hy wat die hemelse leër laat uittrek in hulle volle getal,dit is Hy wat hulle elkeen gemaak het.Met sy groot krag, sy groot mag,sorg Hy dat geeneen van hulle ontbreek nie.

Jesaja 40

Jesaja 40:21-31