Kyk na die Galdeërs se land,sy volk bestaan nie meer nie:hulle land is deur die Assiriërs 'n woonplek vir woestyndiere gemaak,die Assiriërs het stormramme daarteen opgerig en die paleise platgestamp,dit 'n puinhoop gemaak.