Jesaja 19:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die leiers van Soan is dwaas,die slimste raadgewers van die farao gee slegte raad.Hoe kan julle vir die farao sê:“Ons is van die slim manne,afstammelinge van die konings van vroeër”?

Jesaja 19

Jesaja 19:2-13