Jesaja 17:1-3 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. 'n Uitspraak van die Here teen Damaskus:Damaskus gaan ophou om 'n stad te wees,hy word 'n puinhoop.

2. Die buitedorpe van Aroër sal verlate lê,daar sal net kleinvee wees.Hulle sal daar lê en niemand sal hulle opjaag nie.

3. Vestingstede sal verdwyn uit Efraim,koninklike mag uit Damaskus.Wat van die Arameërs oorbly,sal so min mag hê soos die Israeliete,sê die Here die Almagtige.

Jesaja 17