Jeremia 6:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die toorn van die Here brand in my,ek kan dit nie verduur nie!Giet dit uit op die kinders in die straaten op die jongmanne waar hulle bymekaarkom;laat mans én vrouens daardeur verteer word,selfs mense wat grys is, wat baie oud is.

Jeremia 6

Jeremia 6:5-17