Jeremia 6:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Mense van Benjamin,gaan soek veiligheid buite Jerusalem,blaas die ramshoring in Tekoa,gee vuurseine by Bet-Kerem,want daar dreig onheil uit die noorde, 'n groot ramp.

Jeremia 6

Jeremia 6:1-4