Jeremia 51:35 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dié wat in Sion woon, sê:“Babel moet gestraf wordvir die geweld wat ons aangedoen is,vir die verminking.”Jerusalem sê:“Die inwoners van Galdeërland moet gestraf wordvir ons bloed wat vergiet is.”

Jeremia 51

Jeremia 51:26-39