Jeremia 49:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek bring angs oor jou vir almal rondom jou,sê die Here God, die Almagtige.Julle sal uitmekaargejaag word,en niemand sal die vlugtelinge bymekaarmaak nie.

Jeremia 49

Jeremia 49:1-9