Jeremia 48:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Klim maar af van jou ereplek afen gaan sit op die dorre aarde,inwoner van Dibon,want die verwoester van Moab is al op pad na jou toe;hy gaan jou vestingstede in puin lê.

Jeremia 48

Jeremia 48:17-24