Jeremia 43:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Maar toe Jeremia klaar vir al die mense alles gesê het wat die Here hulle God gesê het en wat Hy vir hulle laat weet het, al hierdie woorde,

2. het Asarja seun van Hosaja, en Joganan seun van Kareag, en al die ander hooghartige manne, vir Jeremia gesê: “Jy lieg! Die Here ons God het jou nie beveel om vir ons te sê ons moenie na Egipte toe gaan om daar te gaan woon nie.

Jeremia 43