Jeremia 35:1-3 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Die woord wat van die Here gekom het tot Jeremia in die regeringstyd van koning Jojakim van Juda, seun van Josia:

2. Jy moet na die huis van die Rekabiete toe gaan en vir hulle sê om na die huis van die Here toe te kom, na een van die sykamers toe, en gee vir hulle wyn om te drink.

3. Ek het toe vir Jaäsanja, seun van Jeremia seun van Gabassinja, en Jaäsanja se broers en al sy seuns, en al die Rekabiete gaan haal

Jeremia 35