Jeremia 29:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Stuur hierdie boodskap na al die ballinge toe. So sê die Here vir Semaja die Negelamiet: Omdat Semaja vir julle as profeet opgetree het hoewel Ek hom nie gestuur het nie, en hy julle op 'n leuen laat staatmaak het,

Jeremia 29

Jeremia 29:27-32