Jeremia 29:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Die Here het jou as priester aangestel in die plek van die priester Jojada sodat jy kan toesig hou oor die huis van die Here. Jy moet elke malle wat as profeet optree, in die blok en in die nekyster sit.

Jeremia 29

Jeremia 29:22-32