Jeremia 17:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

so iemand is soos 'n boom wat by water geplant isen sy wortels na die stroom toe uitstoot,nie die hitte voel as dit kom nieen altyd groen blare het;'n droë jaar raak hom nieen hy hou nie op om vrugte te dra nie.

Jeremia 17

Jeremia 17:7-18