Jeremia 10:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die silwerbeslag kom uit Tarsis, die goud uit Ufas.Dit is die werk van 'n ambagsman en 'n goudsmid,die afgode is geklee in pers en rooi wolstof,alles die werk van kunstenaars.

Jeremia 10

Jeremia 10:7-15