Hooglied 2:16-17 Afrikaans 1983 (AFR83)

16. “Die man wat ek liefhet, is myne, en ek syne.Hy laat sy skape tussen die lelies wei

17. tot die aandwind begin waaien die skaduwees lank word.Kom terug, man wat ek liefhet, maak soos 'n ribbok,soos 'n takboklam op die Beterberge.

Hooglied 2