Hooglied 1:14-16 Afrikaans 1983 (AFR83)

14. Die man wat ek liefhet, is vir my 'n bos hennablommeuit die wingerde van En-Gedi.”

15. “Jy is mooi, my liefling,jy is mooi, jou oë is duiwe.”

16. “Jy is mooi, man wat ek liefhet,baie aantreklik.Ons bed is die groen blare,

Hooglied 1