Hebreërs 6:3-5 Afrikaans 1983 (AFR83)

3. Ons sal dus verder gaan as God dit toelaat.

4. Wanneer mense een keer deur God verlig is, die hemelse gawe ontvang en deel gekry het aan die Heilige Gees,

5. die goeie woord van God leer ken het en die kragte van die toekomstige wêreld ondervind het

Hebreërs 6