5. Dit is nie aan engele dat Hy die toekomstige wêreld, waarvan ons praat, onderwerp het nie.
6. Inteendeel, iemand het êrens getuig en gesê:“Wat is 'n mens dat U aan hom dink,'n mensekind dat U na hom omsien?
7. U het hom 'n kort tydjie minder as die engele gemaak; U het hom met heerlikheid en eer gekroon;