Hebreërs 2:17-18 Afrikaans 1983 (AFR83)

17. Daarom moes Hy in elke opsig aan sy broers gelyk word, sodat Hy 'n barmhartige en getroue Hoëpriester voor God kon wees om die sondes van die volk te versoen.

18. Omdat Hy self versoek is en gely het, kan Hy dié help wat versoek word.

Hebreërs 2