Handelinge 4:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle almal en die hele volk Israel moet weet dat dit in die Naam van Jesus Christus van Nasaret is dat hy hier gesond voor julle staan — dié Jesus vir wie julle gekruisig het, maar wat God uit die dood opgewek het.

Handelinge 4

Handelinge 4:5-14