Handelinge 3:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moses het immers gesê: ‘Die Here julle God sal uit julle eie geledere vir julle 'n Profeet soos ek laat voortkom. Gehoorsaam Hom in alles wat Hy vir julle sal sê.

Handelinge 3

Handelinge 3:18-26