Handelinge 15:36 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Tydjie later het Paulus vir Barnabas gesê: “Kom ons gaan kyk hoe gaan dit met die gelowiges in al die stede waar ons die woord van die Here verkondig het.”

Handelinge 15

Handelinge 15:31-41