Handelinge 13:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

En toe hy aan die einde van sy loopbaan gekom het, het hy gesê: ‘Wie dink julle is ek? Ek is nie Hy nie. Maar kyk, Hy kom ná my. Ek is selfs nie werd om sy skoene los te maak nie.’

Handelinge 13

Handelinge 13:23-29