Habakuk 1:9-12 Afrikaans 1983 (AFR83)

9. Hulle hele leërmag kom om verwoesting te saai,hulle kom aangestorm soos die oostewinden maak krygsgevangenes bymekaar soos sand.

10. Die Galdeërs dryf die spot met koningsen lag maghebbers uit.Hulle lag oor al die vestingstede:hulle gooi grondwalle teen die stede op en neem hulle in.

11. Dan jaag hulle verder, hulle trek verby soos die wind.Vir hierdie sondige nasie is sy eie mag sy god.

12. U is tog van altyd af daar, Here;U is my heilige God;ons sal nie sterwe nie.U, Here, het die Galdeërs aangestel om die vonnis te voltrek,U, ons Rots, het hulle die mag gegee om ons te straf.

Habakuk 1