Habakuk 1:13-15 Afrikaans 1983 (AFR83)

13. U oë is te rein om toe te kyk terwyl daar verkeerd gedoen word,U kan tog nie sien dat daar ellende is en niks doen nie!Waarom doen U dan niks aan die trouelose mense nie,waarom bly U stil wanneer slegte mense dié vernietigwat beter as hulle is?

14. Hoe kan U mense behandel asof hulle visse is,asof hulle kruipende insekte sonder leier is?

15. Die Galdeërs vang mense met hoeke,trek hulle vas in nette,maak hulle bymekaar in treknette,en juig en jubel oor die vangs!

Habakuk 1