Genesis 48:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê Israel vir Josef: “Ek gaan binnekort sterf, maar God sal by julle wees. Hy sal julle terugbring in die land van julle voorvaders.

Genesis 48

Genesis 48:19-22