Genesis 45:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die seuns van Israel het toe so gemaak. Josef het waens vir hulle saamgegee soos die farao beveel het. Josef het ook vir hulle padkos saamgegee.

Genesis 45

Genesis 45:11-28