Genesis 44:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe beveel Josef sy hoofamptenaar: “Maak die graansakke van die manne vol met net soveel kos as hulle kan vervoer, en sit elkeen se geld bo in sy sak.

Genesis 44

Genesis 44:1-2