Genesis 42:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hieraan sal ek julle toets: So seker as die farao leef, julle sal nie hier weggaan voordat julle jongste broer hierheen gebring is nie.

Genesis 42

Genesis 42:6-16