Genesis 41:51 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het die oudste Manasse genoem, “want,” het hy gesê, “God het my alles laat vergeet: al my swaarkry en alles wat my familie my aangedoen het.”

Genesis 41

Genesis 41:50-54