Genesis 33:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Jakob het hom geantwoord: “U sien tog self die ou kindertjies is maar klein en die lammertjies en die kalwers by my is nog swak. As 'n mens hulle net een dag te hard aandryf, is die hele klomp dood.

Genesis 33

Genesis 33:11-15