Genesis 31:36 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe word Jakob kwaad en hy verwyt vir Laban: “Wat het ek verkeerd gedoen? Waar het ek oortree dat u my agternagesit het?

Genesis 31

Genesis 31:26-43