Genesis 26:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die mense daar het oor sy vrou begin uitvra, en hy het gesê: “Dit is my suster.”Hy was bang om te sê dis sy vrou, want dan sou hulle hom dalk doodmaak oor Rebekka wat 'n baie mooi vrou was.

Genesis 26

Genesis 26:1-17