Genesis 26:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die volgende môre het hulle vroeg klaargemaak en hulle en Isak het aan mekaar 'n belofte onder eed gemaak. Toe het Isak hulle laat gaan en is hulle in vrede van hom af weg.

Genesis 26

Genesis 26:25-33