Genesis 26:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarop sê Abimelek: “Wat het jy ons aangedoen! Hoe maklik kon een van die mans met jou vrou gemeenskap gehad het, en dan was jy die oorsaak dat ons sonde gedoen het.”

Genesis 26

Genesis 26:8-20