Genesis 24:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Voor hy nog klaar gebid het, kom Rebekka met die waterkruik op haar skouer daar aan. Sy was die dogter van Betuel, seun van Milka die vrou van Nahor, Abraham se broer.

Genesis 24

Genesis 24:9-22