Genesis 23:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het Abraham ingestem en die silwer vir Efron afgeweeg wat hy in die teenwoordigheid van die Hetiete genoem het: vier en 'n half kilogram silwer soos dit in die handel afgeweeg word.

Genesis 23

Genesis 23:8-20