Genesis 22:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vroeg die volgende môre het Abraham 'n donkie opgesaal en hout gekap vir die brandoffer. Hy het twee slawe saamgevat en ook sy seun Isak. Toe het hy vertrek na die plek toe wat God vir hom aangewys het.

Genesis 22

Genesis 22:1-11