Genesis 21:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Die Here het aan Sara gedink soos Hy beloof het. Hy het sy belofte aan haar nagekom.

2. Sy het swanger geword en in Abraham se ouderdom vir hom 'n seun in die wêreld gebring. Dit het gebeur op die tyd wat God vir Abraham beloof het.

Genesis 21