Genesis 18:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

U sal tog nie so iets doen en die regverdiges saam met die goddeloses om die lewe bring nie! U sal tog nie die regverdiges soos die goddeloses behandel nie! Sal die regter van die hele aarde dan nie reg laat geskied nie?”

Genesis 18

Genesis 18:17-31