Genesis 14:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die nag het Abram en sy manne hulle van verskillende kante af aangeval en verslaan. Hy het hulle agtervolg tot by Goba, noord van Damaskus.

Genesis 14

Genesis 14:8-20