Genesis 11:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Abram het getrou en Nahor ook: Abram se vrou se naam was Sarai en dié van Nahor se vrou was Milka, 'n dogter van Haran wat nie net die vader van Milka was nie, maar ook van Jiska.

Genesis 11

Genesis 11:19-32